NewsSchools

Vaalrivierskool op Standerton se landloop van hoogstaande gehalte

Die S0/14-span het ’n silwer medalje verwerf.

Vyf seuns van Vaalrivierskool het die afgelope vakansie aan die LSEN SA’s vir landloop deelgeneem.

Die S0/15-span het n bronsmedalje verower.

Bongikosi Tshabalala en Karabo Sithole was deel van dié span.

Die S0/14-span het ’n silwer medalje verwerf.

Mikhyle Seaart, Mlondi Gule en Sphelele Ndlovu was deel van dié span.



LEES OOK: Valies se sokkerspelers verteenwoordig provinsie by SA’s

LEES OOK: Seun van Standerton is landloopkampioen in sy ouderdomsklas

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button