Silwerjare Ouetehuis op Bethal hou jaarvergdering

Mense gaan ’n nuwe diensbestuurspan kies.

BETHAL – SAVF Silwerjare Ouetehuis hou op Donderdag, 29 September hul algemene jaarvergadering by die N.G. Kerk Bethal-Oosgemeente.

Die vergadering begin om 10:00 en belangstellendes is welkom om dit by te woon.

’n Nuwe diensbestuurspan sal tydens dié vergadering gekies word en daar sal ook verslag gelewer word van die afgelope jaar se bedrywighede by die ouetehuis.

Vir meer inligting, skakel Hennie Jordaan by 082 822 4114.



LEES OOK:

Bobaas Lego-bouers kuier op Delmas

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version