GALERY: Laerskool Goedehoop neem aan sone-byeenkoms deel Laerskool Goedehoop se atlete het op 26 Januarie aan ’n sone-atletiekbyeenkoms by die Secunda Stadion deelgeneem. Wikus Venter van Laerskool Goedehoop spring ver op Woensdag, 26 Januarie tydens ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion. Armand Joubert van Laerskool Goedehoop neem op Woensdag, 26 Januarie aan ’n naelloop-item by die sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion deel. Dian Pretorius van Laerskool Goedehoop gee sy beste in ’n naelloop-item by ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion op Woensdag, 26 Januarie. Alissa Jansen van Rensburg van Laerskool Goedehoop neem op Woensdag, 26 Januarie aan ’n naelloop-item deel by ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion. Liam Olivier van Laerskool Goedehoop neem op Woensdag, 26 Januarie deel aan die verspring vir S0/13 by ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion. Related Articles Cullies stuur vier spelers rugby sewes toe Bejaardes geniet Standerton Skou Bejaardefunksie IPID investigates eMba policeman for murder Bethal Magistrate’s Court sends stock thief to 10 years in prison At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!