Home/News/GALERY: Laerskool Goedehoop neem aan sone-byeenkoms deel NewsSchools GALERY: Laerskool Goedehoop neem aan sone-byeenkoms deel Laerskool Goedehoop se atlete het op 26 Januarie aan ’n sone-atletiekbyeenkoms by die Secunda Stadion deelgeneem. January 27, 2022 Jana Oosthuizen Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Wikus Venter van Laerskool Goedehoop spring ver op Woensdag, 26 Januarie tydens ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion. Armand Joubert van Laerskool Goedehoop neem op Woensdag, 26 Januarie aan ’n naelloop-item by die sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion deel. Dian Pretorius van Laerskool Goedehoop gee sy beste in ’n naelloop-item by ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion op Woensdag, 26 Januarie. Alissa Jansen van Rensburg van Laerskool Goedehoop neem op Woensdag, 26 Januarie aan ’n naelloop-item deel by ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion. Liam Olivier van Laerskool Goedehoop neem op Woensdag, 26 Januarie deel aan die verspring vir S0/13 by ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion. At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! January 27, 2022 Jana Oosthuizen Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print