NewsSchools

Liggie-gholfspanne is ligawenners

Ligbron het die A-ligs met 128 punte op die borde gewen. Wynand Moolman en Dries Odendaal, kaptein van die span, het vir hul goeie spel deur die seisoen  vermelding verdien.

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se gholfspanne is onlangs as Gert Sibande-wenners gekroon.

Ligbron het die A-liga met 128 punte gewen.

Wynand Moolman en Dries Odendaal, kaptein van die span, het vir hul goeie spel deur die seisoen, vermelding verdien.

In die B-liga het Ligbron met 139 punte koning gekraai, slegs een punt voor Hoogenhout.

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se gholfspanne is onlangs as Gert Sibande-wenners gekroon. (Foto: Verskaf)

Diean Swart en Richard Koch het deurgans goeie punte vir hul span verseker.

Ligbron se spelers het in die C-liga 148 punte aangeteken om as die ligawenners aangewys te word, met Corrie Visagie en Kyle Goslin wat deurlopend goeie spel gehandhaaf het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button