Local newsNews

Mense woon Lake Umuzi Boere Mall se Kersmark by

Inwoners geniet die Boere Mall se Kersmark.

SECUNDA – Lake Umuzi Boere Mall se Kersmark het vele gehad om van te kies en keur op Saterdag 28 November.

SECUNDA – Mense kon CDs koop en na musiek luister op Saterag, 28 November by die Boere Mall se Kersmark wat by Lake Umuzi plaasgevind het. Hiér is die groep wat die CD-stalletjie beman het. Hulle is (voor) mnr. At Roodman en me. Marina Pienaar by (agter) me. Petro Rootman, mnr. Johnny Myburgh en me. Valerie van den Berg (organiseerder van die Boere Mall).
Me. Lynette Coetzee verkoop groente op Saterdag, 28 November by die Boere Mall se Kersmark wat by Lake Umuzi plaasgevind het.
SECUNDA – Past. Avon en me. Beryl Browning neem ’n blaaskansie en geniet ’n worsrol op Saterdag, 28 November by die Boere Mall se Kersmark wat by Lake Umuzi plaasgevind het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button