Hoërskool Secunda is vandag in eindstryd

Hulle ding mee teen Hoërskool Zwartkop en ondersteuners het net 24uur om vir Hoërskool Secunda te stem om die eindstryd te wen.

Hoërskool Secunda het verlede week in die ‘School of Rugby’ se virtuele aanlyn- rugbywedstryde na die eindronde wat vandag plaasvind, deurgedring.

Hulle ding mee teen Hoërskool Zwartkop en ondersteuners het net 24uur om vir Hoërskool Secunda te stem om die eindstryd te wen.

Die ‘wedstryd’ het net na 10vm begin en mense kan vir Hoërskool Secunda stem op Facebook of Instagram of albei deur op die volgende skakels te kleik: https://www.instagram.com/stories/schoolofrugbysa/2400063776282365587/?igshid=15gnmqnxwyxsd en https://www.facebook.com/1555313858087396/posts/2728067547478682/

Die personeel, leerders en ouers van Hoërskool Secunda het die gemeenskap gevra om asseblief vir hulle te stem en die skakels op hul sosiale media platforms te deel.

 

Exit mobile version