Local newsNews

GPF en gemeenskap reik uit na Davieshof-inwoners

Die polisie, die gemeenskaps-polisiëringsforum en die gemeenskap het hande geneem en vandag die items by die inwoners van Davieshof gaan aflaai.

Adj.-Off. Marieta Wright van Secunda Polisie het die gemeenskap gevra om items te skenk vir die inwoners van Davieshof.

Inwoners het storieboeke, tydskrifte, blokkiesraaisels en wol geskenk.

Die polisie, die gemeenskaps-polisiëringsforum en die gemeenskap het hande geneem en vandag die items by die inwoners van Davieshof gaan aflaai.

“Hulle was baie bly oor die items en het dit baie waardeer,” het adj.-off. Wright gesê.

Also read: Food parcels: Social organisations run out of food, Sassa office in Evander can help

Foto verskaf.
Foto verskaf.
Foto verskaf.
Foto verskaf.
Foto verskaf.
Foto verskaf.
Foto verskaf.
Foto verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button