NewsSchools

Ruiter van Ermelo Hoërskool skitter tydens die Perd van die Jaar-kampioenskap

Margha is as “Champion Open Warmblood Working Hunter Horse of the year” aangewys en het ’n wisseltrofee vir dié prestasie ontvang.

Margha Greyling, ’n gr.11 leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 27 Februarie tot 1 Maart aan die Perd van die Jaar kampioenskap by Kayalami deelgeneem.

Tydens hierdie kampioenskap is die ruiters deur beoordelaars uit Engeland en Nederland beoordeel.

LEES OOK: Errie-ruiters onder die top 50 ruiters in Suid-Afrika

Margha is as “Champion Open Warmblood Working Hunter Horse of the year” aangewys en het ’n wisseltrofee vir dié prestasie ontvang.

Sy is ook aangewys as “Reserve Champion Junior Show Riding Horse of the year”, en het ’n tweede plek in “Open Warmblood Show Riding” en ’n derde plek in “Warmblood geldings in hand”en “Open Junior Show Hunter” behaal.

Related Articles

 
Back to top button