Local newsNews

VIDEO: Skape stap kaalbas weg na Mpumalanga Skeerkompetisie

Sowat 65 deelnemers in handskeer, masjienskeer en wolhantering het sake uitgespook.

Die jaarlikse Mpumalanga Skeerkampioenskap is op 19 Februarie op mnr. Japie Celliers se plaas, Roodewal, aangebied.

Sowat 65 deelnemers in handskeer, masjienskeer en wolhantering het sake uitgespook.

Plaaslike boere en beamptes het die beoordeling waargeneem.

Beoordelaars kyk onder andere na hoe die skaap hanteer word, of daar op die wolvag getrap word, hoe egalig die skaap afgeskeer is en of die skaap raakgesny is.

 

Maak seker om jou kopie van die Hoëvelder te kry vir die volledige berig met al die uitslae.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button