Local newsNews

VIDEO – Shirley Small benodig ’n nuwe rolstoel

“As gevolg van hoë koors het sy epilepsie-aanvalle gekry, wat daartoe gelei het dat haar ligaampie spasties geraak het.”

Op die drumpel van 29-jaar oud het Shirley Small steeds permanente versorging nodig en benodig haar ouers se hulp om ’n rystoel vir haar te aan te koop.

Dit sal volgens hul haar daaglikse lewe aansienlik vergemaklik.

Shirley of Shillas soos haar familie haar noem, is op 25 November op 32 weke gebore en het ’n skrale 1,4kg geweeg.

’n Rekening is deur CE Mobility geopen vir die geldinsameling en alle donasies word aangewend vir die aankoop van die nuwe stoel vir Shirley.

Die rekening waarin donasies gemaak kan word, is:
CE Mobility,
cheque-rekening,
Standard Bank,
Rekeningnommer: 202711919,
Takkode: 005005,
Verwysing: 106474.’n Facebook-bladsy, “A Gift for Shirley” is ook geopen waar Shirley se vordering gevolg kan word.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button