NewsSchools

Morgenzon Landbou Akademie kondig leiers vir 2020 aan

Vir die hoërskool is Jan-Hendrik Zwarts aangewys as die hoofseun en koshuisleier en Marleen Van Eeden is aangewys as die hoofdogter.

Morgenzon Landbou Akademie het onlangs hulle onderskeie leiers vir hoërskool en laerskool bekend gemaak.

Vir die hoërskool is Jan-Hendrik Zwarts aangewys as die hoofseun en koshuisleier en Marleen Van Eeden is aangewys as die hoofdogter.

Die onderhoofseun is Arrie Mostert en Chanel Pretorius is die onderhoofdogter.

LJ Nel is gekies as die laerskool se hoofseun en Alzané van Schalkwykj is gekies as die hoofdogter.

Sy is ook gekies as die koshuis hoofdogter.

Wiehan du Toit is gekies as die koshuis hoofseun.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button