#BethalWater: Bethal se waterprobleme begin dalk nou eers

Volgens Govan Mbeki Munisipaliteit (GMM) het Randwater blykbaar net met een pomp, water na die hoofreservoir op Bethal gepomp. Dít is om drukking te verlaag omdat te veel water as gevolg van die gebarste pyp in Festensteinlaan vermors word.

BETHAL – Van verskonings dat boere water herlei, rekeninge wat nie betaal is nie, pompe wat lek en pype wat bars, blyk dit of Bethal se waterprobleme nog lank nie opgelos is nie.

Volgens Govan Mbeki Munisipaliteit (GMM) het Randwater blykbaar net met een pomp, water na die hoofreservoir op Bethal gepomp. Dít is om drukking te verlaag omdat te veel water as gevolg van die gebarste pyp in Festensteinlaan vermors word.

#BethalWater: Herstel van waterpyp op Bethal is uitgestel

Me. Michelle Rademeyer van die VF+ het inligting ontvang dat die 450mm-pyp in Festensteinlaan nog nie herstel kon word nie.

“Die taak op hande is groter as verwag. Die munisipaliteit sal ons in kennis stel wanneer die pyp wel hetstel gaan word. Inwoners moet seker maak hulle bêre water vir wanneer dit afgesny word.”

Om dié pyp te herstel, moet Randwater blykbaar die watertoevoer na die dorp afsny. Reservoirs sal dus leeg loop en lank neem om weer vol te loop.

Kwesbare waterkwessie op Bethal, is dit die boere se skuld?

Exit mobile version