Local newsNews

Ermelo Fotoklublede wys beste foto’s vir Julie aan

Mnr. Gert Kotze met sy foto “Lepelaar”, was as die junior-wenner aangewys en mnr. Hardus Pieters was met sy foto “Baba bleshoender” as die senior-wenner aangewys.

Ermelo Fotoklub het onlangs hul maandelikse byeenkoms aangebied, waartydens mnr. Jannes Drotsky, voorsitter van Bethal Fotoklub, die lede se foto’s vir Junie en Julie beoordeel het.

Mnr. Gert Kotze met sy foto “Lepelaar”, was as die junior-wenner aangewys en mnr. Hardus Pieters was met sy foto “Baba bleshoender” as die senior-wenner aangewys.

Die vasgestelde maandonderwerp was eetgerei.

Die wenner in die junior-afdeling was me. Mari Kruger met haar foto “Honey Drizzle” en die wenner by die seniors was me. Christa Strauss met “Refleksie”.

Ermelo Fotoklub vergader die eerste Vrydag van elke maand om 7nm by NG Kerk De Bruin Park.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button