Franco van Dijk stap 8km Sani-uithoustaproete

Die 8km staproete teen die steil opdraandes van die Sani-pas wat tot by Lesotho-grenspos strek, het vele uitdagings aan die dag gelê.

Franco van Dijk, ’n 16 jarige leerder van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het onlangs met twee kunsbene die Sani-uithoustaproete aangepak.

Die 8km staproete teen die steil opdraandes van die Sani-pas wat tot by Lesotho-grenspos strek, het vele uitdagings aan die dag gelê.

Sowat 83 mense het die roete voltooi, waarvan agt mense is wat ledemate verloor het.

Franco het laas jaar twee nuwe prostese ontvang van die Paul Steyn Foundation en om hul dankbaarheid teenoor dié organisasie te bewys het hy saam sy ouers besluit om die Sani-uithoustaproete aan te pak.

Lees die volledige berig oor die uitdagings wat Franco tydens die staproete ervaar het in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version