KSA Suid-Hoëveld kamp by Loskopdam

Die kampeerders het behalwe vir ’n ligte bui reën die eerste aand, ’n warm en sonnige naweek geniet.

KSA Suid-Hoëveld streek het die afgelope naweek saam hul streekbure by Loskopdam gekamp.

Die kampeerders het behalwe vir ’n ligte bui reën die eerste aand, ’n warm en sonnige naweek geniet.

Volgens mnr. Barry Smit, kon die lede aan die koel aande voel dat die winter oppad is, maar het bygevoeg dat dit niks is wat ’n lekker kampvuur nie kon regmaak nie.

Mnr. Rassie Erasmus en me. Susan Erasmus het Vrydagaand gesorg vir kerrie en rys, terwyl die mans Saterdagoggend ingespring en ’n groot ontbyt vir almal gemaak het.
Lees die volledige berig in die Hoëvelder.
Exit mobile version