CrimeNews

R10 000 beloning aangebied na geelmieliediefstal tussen Standerton en Vrede

Skakel 082 823 4288 met enige inligting, wat as vertroulik hanteer sal word.

’n Beloning van R10 000 word aangebied vir die inhegtenisneming van diegene wat verantwoordelik is vir diefstal van 25-ton geelmielies.

Die diefstal het op Maandag 20 Mei op ’n plaas van die Cronje’s tussen Standerton en Vrede by die Kliprivier plaasgevind.

Volgens mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste (KVD), was hulle juis om 9.55vm op pad na die plaas.

Skakel 082 823 4288 met enige inligting, wat as vertroulik hanteer sal word.

Lees ook:

https://standertonadvertiser.co.za/92585/boer-loop-deur-onder-graandiefstal-tussen-morgenzon-en-standerton/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button