Vuur in erf versprei vinnig op Meyerville

“My kinders was angsbevange,” het sy gesê.

Me. Veronica Myburgh van Landaustraat in Meyerville het op 13 Mei omstreeks 6nm ’n brand in die naburige erf opgemerk.

Sy het dadelik met Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) se WhatsApp-groep in verbinding getree, wat op hul beurt die Standerton Brandweer laat weet het.

Me. Myburgh se groot vrees was dat die boom teen die muur sou vlamvat.

“My kinders was angsbevange,” het sy gesê.

Die vuur is uiteindelik met emmers en potte water geblus.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Die boom wat vlamgevat het in Meyerville. (Foto: Verskaf)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version