Local newsNews

Militêre veterane hou maandelikse ontbyt by Die Kliphuis

Besprekings kan voor 12nm op 2 Mei by 082 928 7892 gemaak word ten einde genoegsame voorbereidings te tref,

Die militêre veterane van die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging bied op 4 Mei om 8.30vm vir 9vm hul maandelikse ontbyt by Die Kliphuis aan.

Veterane het almal, vroue en kinders ingesluit, genooi om by hulle aan te sluit.

Besprekings kan voor 12nm op 2 Mei by 082 928 7892 gemaak word ten einde genoegsame voorbereidings te tref,

Die koste beloop R85 per persoon en R10 is betaalbaar vir die eindjaarfunksie.

Die militêre veterane by hul ontbyt verlede jaar. Die volgende geleentheid vind op 4 Mei plaas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button