NewsSchools

Hoërskool Ermelo se Landbouleerders besoek appelpakhuis op Ermelo

Die leerders het ook beleef hoe wetenskaplike beginsels gebruik word tydens die suikerinhoud-bepaling van die appels.

Die graad 11-Landbouleerders van Hoërskool Ermelo het onlangs die appelpakhuis op Ermelo besoek.

Dit was ’n baie insiggewende en leervolle dag.

Mnr. Dawid Reyneke, bestuurder van die pakhuis, het leerlinge van hoe die hele proses, van die oes van die appels tot by die verpakking en verkope ingelig.

Leerlinge het van die klassifisering, gradering, verpakking en bemarking van appels ook geleer.

Die tegnologiese vooruitgang in die appelbedryf was volgens hul veral baie interessant.

Hulle het ook beleef hoe wetenskaplike beginsels tydens die suikerinhoud-bepaling van die appels gebruik word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button