CrimeNews

WAARSKUWING GRAFIESE INHOUD – Kasselman Veiligheidsdienste en Morgezon Polisie slaan toe op beweerde veediewe

Mnr. Fanie Rothman, beampte van die KVD op Morgenzon, en die Morgenzon Polisie het op Sondag 14 April in Uitbreiding 3 toegeslaan en op drie skaapkarkasse afgekom.

Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) en Morgenzon Polisie het onlangs ’n anonieme wenk oor skaapslagting op Morgenzon ontvang.

Mnr. Fanie Rothman, KVD-beampte op Morgenzon en die Morgenzon Polisie het op Sondag 14 April in Uitbreiding 3 toegeslaan en op drie skaapkarkasse afgekom.

Volgens mnr. Rothman is drie verdagtes aanvanklik in hegtenis geneem.

Enige iemand wat skape vermis, kan mnr. Rothman by 083 263 2996 skakel of die Morgenzon Polisie by 017 793 3027.

Lees in die Hoëvelder die volledige berig en wenke oor hoe om jou vee te beveilig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button