Local newsNews

[OPVOLG] Shandré wag op uitslae van bloedtoetse

Shandré het gewis daad by die woord gevoeg en wag nou op die uitslae om te bepaal of sy geskikte donateur vir die 18-jarige Linda Viljoen van Pretoria sal wees.

Shandré van den Heever, ’n matrikulant van Hoërskool Standerton, het op 21 November bloedtoetse by ’n plaaslike laboratorium laat doen vir ’n pasiënt wat ’n beenmurgoorplanting benodig.

’n Donateur het met die betaling van haar toetse ingespring om te help. Die Sunflower Foundation, ’n nie-winsgewende organisasie wat hulle toespits op die behoefte aan stamselskenkers, se betaling is ook dieselfde dag gedoen.

Shandré het gewis daad by die woord gevoeg en wag nou op die uitslae om te bepaal of sy geskikte donateur vir die 18-jarige Linda Viljoen van Pretoria sal wees.

Die artikel wat die aanloop tot die gebeure beskryf, is in vandeesweek se Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button