1968-matrieks van Hoërskool Standerton hou reünie

Mense het van sover as Mokopane (Potgietersrus), Modimolle (Nylstroom) en Bela-Bela (Warmbad) opgedaag om ou klasmaats weer te sien.

Die 1968-matrieks van Hoërskool Standerton (SHS) het op 20 en 21 Oktober hulle 50ste reünie gevier waar oud-leerlinge by hulle aankoms by die sportsaal hulle eers moes vergewis van wie voor hulle gestaan het.

Mnr. Alex van Rooyen het die verrigtinge om 4.30nm begin met inligting oor verandering en vooruitgang by SHS.

Na ’n driegangmaaltyd is die samesyn voortgesit.

“Ons het heerlike Boerekos geëet,” het me. Ria Petzer gesë.

Mense het van sover as Mokopane (Potgietersrus), Modimolle (Nylstroom) en Bela-Bela (Warmbad) opgedaag om ou klasmaats weer te sien.

 

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version