Local newsNews

Jong skut skiet R120 000 wenprys los by Môreson Leeuplaas

’n Onderneming op Vrede het die prys geborg, wat Michael, volgens inligting, onder sy spanmaats gaan verdeel.

’n Negejarige seuntjie, Michael McGee, se skietvernuf het op 21 September die deurslag gegee om ’n wenprys van R120 000 in sy sak te steek.

’n Ghongskietdag is by Môreson Leeuplaas naby Vrede aangebied waar altesaam 25 skuts oor ’n afstand van 850m tot 1 000m aangelê het.

Volgens die organiseerder, mnr. Willie Theron, bied Hoërskool Vrede jaarliks so ’n byeenkoms en die kleuterskool, Woelie Woeps, was ook vanjaar betrokke

’n Onderneming op Vrede het die prys geborg, wat Michael, volgens inligting, onder sy spanmaats gaan verdeel.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button