NewsSchools

[GALERY] Hoërskool Oosterland se onderwysers hou konsert

Van gesinkroneerde swemmers en Elvis tot Die Grafsteensangers en Karen Zoid

SECUNDA – Van gesinkroneerde swemmers en Elvis tot Die Grafsteensangers en Karen Zoid – daar was ietsie vir almal om te geniet en oor te skaterlag by die konsert wat op Dinsdag, 4 September deur die onderwysers van Hoërskool Oosterland opgevoer is as deel van die skool se 30ste bestaansvieringe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button