#SolidatityStrike: Employees of Sasol and the community strike at Charlie 1 in Secunda – Video’s

The main gate to Sasol was closed and traffic controllers regulated the traffic coming from PDP Kruger Street in the direction of Nelson Mandela Drive.

Flip Buys van Solidariteit spreek die skare toe.

Solidariteit se staptog begin by Sasol se hoofhek (Charlie 1)

Sasol werknemers en die gemeenskap stap voor Sasol se hoofhek verby as deel van hulle protesaksie teen die Khanyida skema

Dr Dirk Hermann, operational manager of Solidarity, explains more about the strike. #SolidarityStrike

Solidariteit se bestuur praat met die lede wat staak by Sasol. Dr Dirk Hermann is die woord.

Sasol werkers en die gemeenskap sê die Onse Vader-gebed op
Die amptelike verrigtinge en protesstap by Sasol se hoofhek, Charlie 1 skop amptelik af met ‘n gebed

The Charlie 1 entrance to Sasol is closed up


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version