Hoërskool Ermelo het onlangs hulle Top 10 leerders in die afgelope kwartaal aangekondig.
In gr. 8 is Danel Olivier die top leerder met 92%, gevolg deur Dirk Maritz (92%), Jenna Oosthuizen (88%), Tobie Leibbrandt (88%), Lood Geldenhuys (88%), Elandri Swart (87%), Dewald Olivier (87%), Carla Ferreira (86%), Billy van der Walt (85%) en Sphesihle Bandile Maseko (84%).
In gr. 9 is Anke de Kock die top leerder met 94%, gevolg deur Lana Herholdt (93%), Michaela van Rensburg (92%), Margha Greyling (91%), Chané Bester (84%), Lorelei Güse (83%), Timon Brundyn (83%), Jolindi Annandale (83%), GJ Swanepoel (82%) en Israel Haines (80%).
Gr. 10 se Charis Brundyn is die top leerder met 92%, gevolg deur Zara Büchling (87%), Precious Matshaya (85%), Jana Nel (84%), Alana Leibbrandt (80%), Simoné Beyer (79%), André Strauss (77%), Mandisa Dube (74%), Amy Greyling (74%) en Charles Randell (73%).
In gr. 11 is Leané von Wielligh die top leerder met 92%, gevolg deur Nicole Venter (92%), Daniel van der Merwe (90%), Clariz Olivier (88%), Yonette Fourie (88%), Hanné Swart (88%), Jané Willemse (88%), Klarissa Joubert (85%), Marla Oosthuizen (84%) en Walter Visser (84%).
Lydia Landman is die top leerder in gr. 12 met 86%, gevolg deur Jenna Lewis (84%), Lusanti Brundyn (84%), Berné de Kock (83%), Charl Rautenbach (82%), Elbeth Badenhorst (81%), Eloïse Delport (81%), Sorita Holtzhauzen (80%), Vandré Swart (80%), Franchoné Mulder (79%) en Sharné du Plessis (78%).