Familie help Tshepo om huis te herbou op Nelson Mandeladag

Mnr. Simon Mazibuko, ’n familielid het gesê terwyl die land 67-minute afstaan doen hulle, hulle deel om Tshepo te help met die huis.

Familie en vriende het mnr. Tshepo Mathe gehelp om sy huis te herbou nadat dit op 16 Julie vermoedelik aan die brand gesteek is.

Dié Kasselman Veiligheidsbeampte het al sy besittings in die vuur verloor

Lees ook: Kasselman veiligheidsbeampte se huis brand af in Sakhile

Mnr. Simon Mazibuko, ’n familielid het gesê, terwyl die land 67-minute afstaan, doen hulle hulle deel om Tshepo te help met die herbou van hul huis.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version