Kasselman veiligheidsbeampte se huis brand af in Sakhile

Indien daar skenkings is kan dit by Kasselman Veiligheidsdienste afgegee word.

Mnr. Tshepo Mathe, ’n Kasselman Veiligheidsdienste-beampte, se huis is op 16 Julie vermoedelik aan die brand gesteek.

Volgens mnr. Mathe was hy 4.30nm op pad werk toe en het later ’n oproep van ’n vriend gekry wat hom ingelig het dat sy huis besig was om te brand.

Lees ook: Remember to cast your vote during Ward 10 by-election

Hy en sy vrou, me. Lilian Hadebe het al hulle besittings verloor, sy was by haar suster toe die brand onstaan het.

Indien daar skenkings is kan dit by Kasselman Veiligheidsdienste afgegee word.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version