Local newsNews

Brei- en hekelnaalde klik-klak vir minderbevoorregtes op Standerton

Die projek is steeds aan die gang en wol kan by Lilia J’s geskenk of by die Standerton Advertiser se kantoor in Beyers Naudéstraat 13B afgegee word.

Die Standerton Advertiser het onlangs ’n projek geloods waar wol ingesamel is en vroue aangebied het om mussies en serpe te brei of te hekel.

Vroue by die Kosmos Aftree-oord, die Vroue Landbou-unie (Vaalriviertak), asook me. Vinsie Franks, me. Elbie Wessels en me. Jean Robertson was aan die brei of hekel.

Lees ook: Sakhile Police arrest man in connection with assaulting girlfriend

Die projek is steeds aan die gang en wol kan by Lilia J’s geskenk of by die Standerton Advertiser se kantoor in Beyers Naudéstraat 13B afgegee word.

Vir meer inligting, skakel me. Nalda Williams by 017 712 2204.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button