Local newsNews

Trevor steeds in koma na botsing met koei

Op Facebook is 'n veldtog geloods om geld vir Trevor en verdere behandeling in te samel.

Mnr. Trevor Ras (Franco) wat op 2 Junie in ‘n gruwelike ongeluk net buite Standerton was, is steeds in ‘n koma en terug in die Standerton Hospitaal.

Op Facebook is ‘n veldtog geloods om geld vir Trevor en verdere behandeling in te samel.

Dit kan gevind word by ‘backabuddy.co.za’ onder die naam https://www.backabuddy.co.za/help-trevor-get-help

Hy is op 4 Junie na die Witbank Hospitaal se hoësorgeenheid oorgeplaas en het ‘n operasie ondergaan.

Vir meer inligting, kan mense mnr. Alberto Franco skakel by 072 846 3132.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

Related Articles

Back to top button