Local newsNews

Oom Jan Tonkin spog met 13 veteraantrekkers in museum

Oom Jan se versameling sluit almal in.

’n Lid van die Hoëveldstreek Veteraan Trekkerklub, oom Jan Tonkin, het ’n vloot van 32 John Deere-veteraantrekkers, waarvan 13 in sy museum pronk.

Elke veteraantrekkerversamelaar se doel is om die ‘big five’ te hê en in dié geval is dit die John Deere 830, 820, 80, R en 730.

Lees ook:  GALERY: Penta Nissan op Standerton stel die nuwe Micra bekend

Oom Jan se versameling sluit almal in.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Related Articles

Back to top button