Gedenkdag gehou ter nagedagtenis aan 38 000 kinders en vroue van konsentrasiekampe

’n Kranslegging ter nagedagtenis aan die 38 000 kinders en vroue wat in 126 kampe landwyd gesterf het, het plaasgevind.

’n Gedenkdag is op 16 Junie by die Standerton Konsentrasiekampkerkhof aangebied.

Mnr. Johan Swart, kleinseun van Maghrieta Swart wat se gedenksteen onlangs van die rivierpark na die konsentrasiekampkerkhof verskuif is, het staaltjies oor sy ouma vertel.

Lees ook:  Toyota Knight verleen helpende hand aan Suid-Afrikaanse Vrouefederasie op Standerton

’n Kranslegging ter nagedagtenis aan die 38 000 kinders en vroue wat in 126 kampe landwyd gesterf het, het plaasgevind.

Daar is ook 118 olienhoutbome, wat deur mnr. Andries Botes van Brits geskenk is, geplant.

“Dit is ons plig om ons geskiedenis te onthou.” het mnr. Botes gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version