NewsSchools

Liggies redeneer laat dit bars tydens Senior Redenaars Kompetisie

Redenaars van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die gehoor beïndruk met hul taalvaardigheid en redeneringsvermoë.

Ligbron Akademie vir Tegnologie se Senior Redenaar Kompetisie het op Donderdag 10 Mei plaasgevind.

Vyftien uitstekende sprekers het sake uitgepraat en die beoordeelaars en gehoor beïndruk met hul taalvaardigheid en redeneringsvermoë.

Mandisa Motha het derde geëindig met haar onderwerp:  Africa is not for weaklings.

Lees ook: Ligbron Akademie vir Tegnologie is naaswenners van Superreeks

Daniel Korff het die tweede plek ingeneem met sy toespraak oor: Die moderne vrou is besig om die man se rol oor te neem en Simone Stapelberg het die wentrofee ingepalm met haar siening dat Engels besig is om Afrikaans te versmoor.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button