Local newsNews

Standerton Knights staan Santa Hospitaal by en skenk ’n televisie

Dr. John Mohale, wat op die hospitaalraad dien, het die Knights vir hul onbaatsugtige hulp bedank.

Mnr. André Trollip, ’n Knight van TWK Toyota, het op 8 Mei ’n televisie aan die Santa Hospitaal in Sakhile oorhandig.

Hy het gesê dat hy reeds vir vier jaar betrokke is met projekte by dié hospitaal.

Lees ook: GALERY – Kalies knap speelterrein op met verfskenking van Mica

“Die wêreldbekersokker is om die draai en pasiënte sal dit waardeer as hulle na die wedstryde kan kyk,” het me. Stefni Griffen van korporatiewe dienste gesê.
Dr. John Mohale, wat op die hospitaalraad dien, het die Knights vir hul onbaatsugtige hulp bedank.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button