Local newsNews

Grootdraaidam se watervlak oor die 100%

Vir Standertonners is dit ’n welkome gesig as die water oor die walle stroom.

Grootdraaidam se vlakke was op 25 Maart omstreeks 11vm stabiel op 105.84% met ’n invloei van 102m3/s en dieselfde uitvloei, wat die water oor die walle sien vloei het.

Vir Standertonners is dit ’n welkome gesig as die water oor die walle stroom.

KYK HIER:  Grootdraaidam se water stroom weer oor die walle

Volgens hengelaars, het die wal nog nie teen laatmiddag op 23 Maart, oorgeloop nie:

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button