Local newsNews

Brandende kwessies word onder die soeklig geplaas

Altesaam 49 brande is verlede jaar in die Lekwa-distrik aangemeld, wat slegs 'n geraamde 40% van alle brande is.

Die Brandbeskermingsvereniging het op 14 Maart hul algemene jaarvergadering by Appledew Gastehuis gehou.

Die erns van vuur en alles rondom dit is bespreek.

Mnr. Hein Ernst, wat op 15 Augustus ernstig beseer is in ‘n wegholbrand, het aan die persone teenwoordig verduidelik hoe diĆ© dag sy lewe handomkeer verander het.

Die belangrikheid van die vereniging se betrokkenheid by versekeringsmaatskappye is ook bespreek.

Die gemeenskap is gerusgestel dat hulle reg deur die jaar beskikbaar en aan die werk is om die omgewing te beveilig.

Altesaam 49 brande is verlede jaar in die Lekwa-distrik aangemeld, wat slegs ‘n geraamde 40% van alle brande is.

Mnr. Louis Kotze, ondervoorsitter, het verduidelik hoe belangrik dit is dat elke vuur aangemeld moet word, nie slegs vir befondsing nie, maar ook om die probleem-areas uit te wys waar vure gedurig onstaan.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

Related Articles

Back to top button