Local newsNews

OPVOLG: Dit gaan beter met tye maar die wond is nog rou, vertel broer

Volgens mnr. Dawie Strydom, Anton se broer, gaan dit beter met tye, maar die wond is nog rou.

Die roudiens van die motorfietsryer, mnr. Anton Strydom, wat op 12 Maart op die Secunda-pad net buite Standerton dood is, sal op Maandag, 19 Maart plaasvind.

Die diens is om 11vm vanuit die Kruik-gemeente op Secunda.

Volgens mnr. Dawie Strydom, Anton se broer, gaan dit beter met tye, maar die wond is nog rou.

Lees ook:  ‘Hy was nie net my broer nie, hy was my buddy’

Hy het elkeen wat Maandagoggend op die toneel was, die ambulansdienste, brandweer, Standerton Polisie en insleepdiens vir al hulle bystand bedank.

“Selfs dié wat na my omgesien het na die ongeluk totdat ek weer veilig by die huis was,” het hy bygevoeg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button