Local newsNews

Buurman keer met tuinslang dat huis op Standerton afbrand

Blykbaar het die brand in een kamer ontstaan en nie na die res van die huis versprei nie.

Danksy ’n buurman wat ’n tuinslang op 1 Maart in Charl Cilliersstraat byderhand gehou het, is gekeer dat ’n huis afbrand.

Blykbaar het die brand in een kamer ontstaan en nie na die res van die huis versprei nie.

Lees ook:  NUUSFLITS: Drie gewapende rowers steel by Markham op Standerton

Die buurman het die meeste vlamme onder beheer gebring tot voor die Standerton Brandweer opgedaag het.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button