CrimeNews

Standerton Polisie waarsku oor merkers van misdadigers vir toegang

Kapt. Nhlabathi het gesê: “Die inbrake vind gewoonlik deur die dag plaas.”

Volgens inligting, is misdadigers weer slaggereed met merkers om huise dop te hou word sodat  toegeslaan kan word.

Kapt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, het dié manier van toegang bevestig.

Lees ook:  Telkom-kabels van miljoene rande teruggekry danksy Standerton Polisie

Hy het gesê dat as huise dopgehou word, patrollie vermoedelik eers gedoen word.

Kapt. Nhlabathi het gesê:  “Die inbrake vind gewoonlik deur die dag plaas.”

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button