Local newsNews

VIDEO: Begraafplaas skoongemaak vir vermoorde boer se begrafnis

Die begraafplaas langs die skougronde is in ’n haglike toestand, Standerton Advertiser het ’n draai gaan maak en die gras was langer as wat die grafstene hoog is.

Mnr. Hans Meyer is op 16 Februarie vermoor tydens ’n plaasaanval op plaas Vogelvlei en die begrafnis is op Vrydag, 23 Februarie.

Die begraafplaas waar hy te ruste gelê gaan word, langs die skougronde op Standerton, is in ’n haglike toestand.

Die Standerton Advertiser het ’n draai gaan maak en die gras was langer as wat die grafstene hoog is.

Boere van die omgewing en Charl Cilliers, ondernemings, Lekwa Clean up Crew en inwoners het op 21 Februarie moue opgerol.

Lees ook:  OPVOLG: Ses verdagtes in hegtenis geneem na plaasmoord naby Standerton

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button