Acsu wagte tree vinnig op na verdagte optrede

Sak met R4 000 in, is vanoggend by twee verdagte mans deur Acsu wagte gevind.

Twee Acsu-veiligheidswagte het vanoggend, omstreeks 5.15vm twee verdagtes in die omgewing van Jan van Riebeeckstraat vasgetrek, wat ’n rugsak, volgens die polisie, met kontant van sowat R4 000, sowel as vier banksakke met kleingeld, in hulle besit gehad het.

Die polisie ondersoek die saak.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version