Inwoners op hol oor wapens, intussen stop die mense net om te eet

Na verdere ondersoek is vasgestel dat lede van die Alexander Taxivereniging op pad na ’n begrafnis van een van hulle lede was, wat op Standerton begrawe is.

Die afgelope naweek op 10 Februarie het choas losgebreek toe inwoners gewapende sekuriteitswagte in Beyers Naudéstraat op Standerton gewaar het.

Na verdere ondersoek is vasgestel dat lede van die Alexander Taxivereniging op pad na ’n begrafnis van een van hulle lede was, wat op Standerton begrawe is.

Volgens dié vereniging se woordvoerder, mnr. Jabulani Ntsangase, is die gewapende wagte net vir  beskerming.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version