Laurinda Booyse bied kooklesse vir kinders tussen drie en 13 jaar oud aan

Dié fyn en tenger sielkundige het onlangs begin om kooklesse vir kinders tussen drie en 13 jaar oud aan te bied.

Me. Laurinda Booyse (31) bring graag die kok in kinders uit.

Dié fyn en tenger sielkundige het onlangs begin om kooklesse vir kinders tussen drie en 13 jaar oud aan te bied.

Haar kookskooltjie is deel van die Cookie Monster-franchise.

Me. Booyse leer die kleinspan hoe om basiese resepte aanmekaar te slaan, die bestanddele reg af te meet, tafeletiket, higiëne in die kombuis, en hoe om die geregte te garneer en op te dien.

Terwyl die geregte in die oond is, doen sy kunsaktiwiteite met die kinders.

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version