Local newsNews

Ses mense in ongeluk in residensiële woongebied op Standerton

Niemand is ernstig in die ongeluk beseer nie en die baba is vir ’n ondersoek na die dokter geneem.

Ses mense was op 9 Januarie in ’n ongeluk by die Kieser -en Kerkstraatkruising, waaronder ’n drie-maande-oue-baba.

Niemand is ernstig in die ongeluk beseer nie en die baba is vir ’n ondersoek na die dokter geneem.

Volgens me. Nadia Boshoff was sy op pad na haar huis, toe die wit voertuig vanuit nêrens ewe skielik teen haar voertuig gebots het.

Die polisie is ontbied maar het na ’n uur eers op die toneel aangekom.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Related Articles

Back to top button