Local newsNews

‘Memorable Order of Tin Hats’ (M.O.T.H.) en Militêre Veterane herdenk wapenstilstand

Die M.O.T.H is in 1927 deur Charles Evenden gestig as 'n broederskap van voormalige Suid-Afrikaanse voorste linie soldate.

Die ‘Memorable Order of Tin Hats’ (M.O.T.H.) en die Militêre Veterane van Standerton het op 11 November aan ‘n kransleggingseremonie op Secunda deelgeneem.

Die M.O.T.H is in 1927 deur Charles Evenden gestig as ‘n broederskap van voormalige Suid-Afrikaanse voorste linie soldate.

Die ideaal is om mede-kamerade in nood, finansieel of fisies, by te staan en om al die dienspligtiges te gedenk wat die ‘Sunset Call’ in sowel oorlog as vrede beantwoord het.

Die ‘Sunset Call’, ook bekend as die ‘Retreat Call’, is ‘n oproep om die einde van die amptelike militêre dag te weerspieel.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button