Local newsNews

Secunda-vrou oorleef kanker drie keer

Al my vriende wat saam met my gediagnoseer is, is reeds dood. Daar is nie versekering met die lewe nie.

Me. Marthie Pretorius (62) woon reeds 30 jaar op Secunda.

Sy het kanker reeds drie keer oorleef, maar is steeds nie in remissie nie.

Dokters is onseker hoe lank sy nog sal leef.

Lees ook: Zayden Coetzee (2) verloor stryd teen kanker

 

Lees haar volledige storie in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Hier wys me. Marthie Pretorius (62) die boeie waarmee sy tydens Kansa se Car Sit In, Jail and Bail-projek geboei is. Sy het ook gesê dat dit is hoe dit voel wanneer jy chemoterapie deurmaak.
Me. Marthie Pretorius (62) het drie keer kanker oorleef. Hier sit in een van die motors tydens Kansa se Car Sit In, Jail and Bail-projek wat by Secunda Mall aangebied is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button