Local newsNews

Wanvoorstelling oor kulture kan mens aan die dink laat sit

Wat is jou wanvoorstelling oor ’n kultuurgroep?

Soveel keer word ’n wanvoorstelling oor kulture gemaak soos dat almal van een ras mekaar ken en hoe meer ons van ander kultuurgroepe leer, hoe meer word ons verkeerd bewys.

Sommige glo dat elke Indiër-tannie weet hoe om samoesas te maak of dat elke Chinees ’n Kungfu-meester is.

Dan is daar die wanvoorstelling dat sommige groepe glad nie kultuurgebonde is nie.

Gebruik die kommentaar-boksie en gesels openlik oor wat jou wanvoorstelling oor ander kultuurgroepe is.

’n Volledige berig sal in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser verskyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button