CrimeNews

Kasselman en Polisie se vinnige optrede verseker een in hegtenisname op Standerton

Dié man het die hase pad gekies na die Toristogebou waar hy deur Kasselman Veiligheidsdienste se reaksie offisiere aangekeer is.

Een verdagte is op 3 November op Standerton deur Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) in hegtenis geneem na hy in die besit van twee plasma televisies asook ’n skootrekenaar was.

Dié man het die hase pad gekies na die Toristogebou waar hy deur KVD se reaksie offisiere aangekeer is.

Die Standerton Polisie het ook vinnig gereageer en die man en die goedere is na die Polisiestasie geneem.

As iemand vermoed dat dit hulle eiendom is gaan na die Standerton Polisiestasie of skakel 017 7191250.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button