Local newsNews

Bethal-man stel vreemde versoek aan Bobby van Jaarsveld

Bobby het by die skermgreep geskyf: “Ons kry daagliks vreemde versoeke maar die een is die wenner vir die week”.

Bobby van Jaarsveld, bekende sanger het die skermgreep omstreeks 1nm vandag, 3 November op sy Instagram profiel gedeel.

In die boodskap aan Bobby se ma en bestuurder, Ronel Brink vra ‘n onbekende man van Bethal of Bobby hom moontlik kan help om twee karre te koop.

Een vir hom en een vir sy broer.

Lees ook: 8 weird facts that are (apparently) true…

Bobby het by die skermgreep geskyf: “Ons kry daagliks vreemde versoeke maar die een is die wenner vir die week”.

Lees ook: Unexplained addictions that left us going WTH!

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button